Uiteensetting van ooie op Crux Dohnes se produksieveiling 9 Februarie 2017, De Put, Edenburg, Suid Vrystaat
Al die ooie is gepaar met beproefde stoet ramme
Om die volledige katalogus van die veiling af te laai, volg hierdie skakel:
Program:
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 2 Sep 2006
Geboorte status: ENKELING
Opmerking: Robuuste skaap met goeie wol. Teel baie goed.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 10 Sep 2004
Geboorte status: TWEELING
Opmerking: Uitstekende bouvorm. Top prys De Put produksie veiling 2007.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 28 Aug 2006
Geboorte status: ENKELING
Opmerking: Ram het puik bloedlyn en teel baie goed. Goeie balans.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 14 Aug 2007
Geboorte status: TWEELING
Opmerking: Puik ram. Verkoop vir R25 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010. Ram se bloedlyn is uitstekend.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 10 Sep 2002
Geboorte status: TWEELING
Opmerking: Ram het nageslag in 16 stoete in Suid Afrika. Kind van die bekende AS 1996.161. Die ram het sy merk gemaak in die Dohne bedryf. Sy ma was ‘n Crux moeder. Ons is baie trots op die ram.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 10 Oct 1996
Geboorte status: TWEELING
Opmerking: Ram het nageslag in 18 stoete in Suid Afrika. Oor die 2000 gekeurde nageslag. Hierdie ram is een van die hoekstene van Crux Dohnes.
Geslag: Manlik
Geboorte datum: 10 Aug 2007
Geboorte status: TWEELING
Opmerking: Hy lyk soos ‘n skou perd. Trotse dier. Verkoop aan Ernst van Rooyen en AndrĂ© van Wyk vir R29 000 op Nasionale Veiling, 17 Februarie 2010.